
Die elektronkonfigurasie is die formule vir die plek van elektrone in die verskillende elektronskulp van 'n atoom van 'n chemiese element of molekuul. Die elektronkonfigurasie word gewoonlik vir atome in hul grondtoestand geskryf.
string.translate.table_el_config_descr2