Periodieke Tabel
Polonium is 'n chemiese element met die simbool Po en atoom nommer 84, wat in 1898 deur Marie Curie en Pierre Curie ontdek is. Polonium is 'n seldsame en hoogs radioaktiewe element sonder stabiele isotope, en is chemies soortgelyk aan bismut en tellur, en dit kom in uraanerts voor. Toepassings van polonium is min.
