Periodieke Tabel
Nihonium is 'n chemiese element met atoomgetal 113. Dit het 'n simbool Nh. Dit is 'n sintetiese element ('n element wat in 'n laboratorium geskep kan word, maar nie in die natuur voorkom nie) en is uiters radioaktief; sy mees stabiele isotoop, nihonium-286, het 'n halfleeftyd van 20 sekondes.
