Periodieke Tabel
Litium is 'n chemiese element met die simbool Li en atoomgetal 3. Dit is 'n sagte, silwerwit metaal wat tot die alkalimetaalgroep van chemiese elemente behoort. Onder standaardomstandighede is dit die ligste metaal en die minste digte soliede element.
