Periodieke Tabel
Sink, in die handel ook spelter, is 'n chemiese element met die simbool Zn en atoomgetal 30. Dit is die eerste element van groep 12 van die periodieke tabel. In sommige opsigte is sink chemies soortgelyk aan magnesium: sy ioon is van dieselfde grootte en die enigste algemene oksidasie-toestand is +2.
