Periodieke Tabel
Radon is 'n chemiese element met simbool Rn en atoomgetal 86. Dit is 'n radioaktiewe, kleurlose, reuklose, smaaklose edelgas wat natuurlik voorkom as 'n vervalproduk van radium. Die stabielste isotoop, 222Rn, het 'n halfleeftyd van 3,8 dae.
