Periodieke Tabel
Yster is 'n chemiese element met simbool Fe (van Latyn: ferrum) en atoomgetal 26. Dit is 'n metaal in die eerste oorgangsreeks. Dit is volgens massa die algemeenste element op aarde en vorm baie van die buitenste en innerlike kern van die aarde.

