Periodieke Tabel
Barium is 'n chemiese element met die simbool Ba en atoomgetal 56. Dit is die vyfde element in Groep 2, 'n sagte silwerkleurige, alkaliese aardmetaal. Vanweë die hoë chemiese reaktiwiteit word barium nooit in die natuur as 'n vrye element gevind nie.
